South African Celebrity : Chris Chameleon

Update by South-African Celeb and musician : Chris Chameleon after he met Riana Botha

Facebook Post : https://www.facebook.com/chrischameleon/posts/10151659046784865

Ek het vandag n vrou ontmoet met die grootste wynrooi geboortevlek oor haar lyf en haar gesig wat ek nog ooit gesien het.

Wat opvallend was, was hoe sy oënskynlik onbewus daarvan haar lewe lei. haar selfbeeld was, vir sover ek kon aflei, heeltemal normaal. en dit maak van haar persoonlikheid iets selfs meer besonder as haar geboortevlek.